Bydrae verhoog vanaf 1 Maart 2024
Geagte Lid
Die Raad het ‘n verhoging van 5,5% in die bruto bydraes tot alle planne vanaf 1 Maart 2024, goedgekeur.
Dit is om te verseker dat die planne tred hou met inflasie en relevant bly.
Neem kennis dat alle koste en fooie wat van bydraes afgetrek word, onveranderd sal bly.
U kan toegang tot die 1 Maart 2024-voordeelstruktuur besonderhede verkry deur op hierdie skakel te klik.