Dringende Kennisgewing

Dringende Kennisgewing Geagte Deelnemende Werkgewer Begrafnispolisse en die belangrikheid van die voltooiing van ‘n Begunstigde Benoemingsvorm Die doel van begrafnisdekking is om vir begrafnis en ander eenmalige finale uitgawes te betaal, sodat die mense wat...

Administrasiegidse

Administrasiegidse Geagte Deelnemende Werkgewer Die Administrasiegids is ontwerp om jou te help met die administrasie met betrekking tot die Fonds se administrasieprosesse.  Dit kan verkry word deur op hierdie skakel te klik. Die verskillende Fondsvorms kan verkry...

Bydrae verhoog vanaf 1 Maart 2024

Bydrae verhoog vanaf 1 Maart 2024 Geagte Lid Die Raad het ‘n verhoging van 5,5% in die bruto bydraes tot alle planne vanaf 1 Maart 2024, goedgekeur. Dit is om te verseker dat die planne tred hou met inflasie en relevant bly. Neem kennis dat alle koste en fooie...