
Oorsig
Ons verbeter reeds sedert 1991 die lewens van plaaswerkers en boere deur aan hulle aanpasbare risiko- en voorsorgfondsoplossings te bied. Ons lidmaatskap staan op meer as 20 000. Ons het onsself oor baie jare as 'n betroubare voorsorgfonds in die landbousektor gevestig.
Ons spesialiseer in risiko- en voorsorgfondsprodukte in die nismark van die landbou. Ons weet dat elke plaas of landboustruktuur anders is. Dit is waarom ons 'n unieke en veelsydige produk bied wat noodsaaklik is vir ons mark. Ons produk is uiters aanpasbaar en kan in 'n verskeidenheid van behoeftes voorsien terwyl dit eenvoudig genoeg is om administrasie te vergemaklik en koste te beperk.
Ons word ondersteun en bestuur deur 'n raad van trustees wat van Agri SA, TLU SA en die LWO afkomstig is, saam met professionele onafhanklike trustees.

Waarom Ons?
Kliënte kan hul eie produk volgens hul eie behoeftes ontwerp.
- Ons maak dit vir jou moontlik om na die sosiale welstand van jou werknemers om te sien en om so gemoedsrus en vertroue te skep.
- Ons vorm 'n eerlike en betroubare vennootskap met jou en ons bied waardevolle bedryfsadvies.
- Ons maak die finansiële las van die bestuur van 'n groot arbeidsmag ligter wanneer risikofaktore voorkom.
Ons lewer deurlopend dienste wat op die behoeftes van werkgewers sowel as werknemers gerig is. Ons hou terselfdertyd by met wetgewing en bedryfstandaarde.
Produkte
Sien ons Produkte

Voorsorgfonds (Spaar)
Groei en beskerm die lid se spaargeld.

Sterftedekking
Bied 'n enkelbedragvoordeel.

Ongeskiktheidsdekking
In die landbousektor maak werknemers meestal op hul liggaamlike vermoëns staat. Ongeskiktheidsdekking bied gemoedsrus, sou iets onvoorsiens gebeur.

Begrafnisvoordeel
Dra by tot die begrafniskoste van die lid en nabye familie.

Dekking teen ongelukke en liggaamlike verlies
Ongelukke kan gebeur wanneer mense met vee en groot masjinerie werk.

Dekking vir seisoenwerkers
Bied dekking aan seisoenwerkers wat tydelike werk verrig.
Benodig meer insig oor hoe die LSVF u kan help?
Dienste
Sien ons Dienste

Prioritiseer eise vir onttrekkings en aftrede.

Jaarlikse lidvoordeelstate.

Ons bied begrafnisdekking aan uitgebreide families.

Ons help begunstigdes met eise en betalings.

Ons kan trustfondse vir begunstigdes opstel in geval van minderjariges.

Ons kan ledesessies vir groter groepe in Afrika-tale reël.

Begrafnis-uitbetalings kan binne 48 uur geskied indien ons al die nodige dokumente ontvang het.

Lede ontvang 'n deelnemingsertifikaat wanneer hulle by die fonds aansluit.

'n Bestuurskomiteevergadering kan een maal per jaar gereël word afhangende van hoeveel werknemers die kliënt het.
Laai ons brosjure af vir meer inligting.
Tariewe
Tariewe
Om voorsiening te maak vir verskillende behoeftes, word verskillende voordeelplanne aangebied. Die voordeelstrukture word in die onderstaande tabelle uiteengesit.
Tariewe
Om voorsiening te maak vir verskillede behoeftes, word verskillende voordeelplanne aangebied.
Voordeelstruktuur vir kleiner werkgewers met minder as 40 werknemers in diens:
LOONPAKKETTE
PLAN | A1 | A2 | B | C2 | D | E | |
BYDRAE | R170.00 | R170.00 | R192.00 | R216.00 | R258.00 | R432.00 | |
DOODSDEKKING | Dekking | R0.00 | R14,000.00 | R17,000.00 | R20,000.00 | R25,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R0.00 | R17.71 | R21.50 | R25.30 | R31.63 | R44.28 | |
ONGELUKS-DOODSDEKKING | Dekking | R0.00 | R14,000.00 | R17,000.00 | R20,000.00 | R25,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R0.00 | R4.83 | R5.87 | R6.90 | R8.63 | R12.07 | |
KAPITALE ONGESKIKTHEID |
Dekking | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R25,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R10.35 | R14.50 | |
BEGRAFNISDEKKING |
Dekking | R0.00 | R12,000.00 | R16,000.00 | R19,000.00 | R20,000.00 | R30,000.00 |
Premie | R0.00 | R26.22 | R35.00 | R41.55 | R43.70 | R65.55 | |
ADMINISTRASIEKOSTE | Fooi | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 |
BEMARKINGSKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
KOMMUNIKASIEKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
ONAFHANKLIKE ADVISEUR | Fooi* | R9.78 | R9.78 | R11.04 | R12.42 | R14.84 | R24.84 |
MIN TOTALE KOSTE | R31.78 | R80.54 | R95.41 | R108.17 | R131.15 | R183.24 | |
NETTO BYDRAE | R138.23 | R89.47 | R96.59 | R107.83 | R126.86 | R248.76 | |
% VAN BYDRAE | 81.31% | 52.63% | 50.31% | 49.92% | 49.17% | 57.58% |
LOONPAKKETTE effektief Maart 2024
PLAN | A1 | A2 | B | C1 (Gesluit) |
C2 | C1 (Gesluit) |
D | E | |
BYDRAE | R180.00 | R180.00 | R203.00 | R228.00 | R228.00 | R323.00 | R272.00 | R456.00 | |
DOODSDEKKING | Dekking | R0.00 | R14,000.00 | R17,000.00 | R17,000.00 | R20,000.00 | R20,000.00 | R25,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R0.00 | R17.71 | R21.50 | R21.50 | R25.30 | R25.30 | R31.63 | R44.28 | |
ONGELUKS-DOODSDEKKING | Dekking | R0.00 | R14,000.00 | R17,000.00 | R17,000.00 | R20,000.00 | R20,000.00 | R25,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R0.00 | R4.83 | R5.87 | R5.87 | R6.90 | R6.90 | R8.63 | R12.07 | |
KAPITALE ONGESKIKTHEID |
Dekking | R0.00 | R4.83 | R5.87 | R5.87 | R6.90 | R6.90 | R8.63 | R12.07 |
Premie | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R8.28 | R10.35 | R14.50 | |
BEGRAFNISDEKKING |
Dekking | R0.00 | R12,000.00 | R16,000.00 | R19,000.00 | R19,000.00 | R19,000.00 | R20,000.00 | R30,000.00 |
Premie | R0.00 | R26.22 | R35.00 | R41.55 | R41.55 | R41.55 | R43.70 | R65.55 | |
BETAALDE BEGRAFNISPOLIS |
Dekking | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R5,000.00 | R0.00 | R7,500.00 | R0.00 | R0.00 |
Premie | R0.00 | R0.00 | R0.00 | R20.13 | R0.00 | R30.20 | R0.00 | R0.00 | |
ADMINISTRASIEKOSTE | Fooi | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 |
BEMARKINGSKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
KOMMUNIKASIEKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
ONAFHANKLIKE ADVISEUR | Fooi* | R9.78 | R9.78 | R11.04 | R12.42 | R12.42 | R17.60 | R14.84 | R24.84 |
MIN TOTALE KOSTE | R31.78 | R80.54 | R95.41 | R123.47 | R108.17 | R151.83 | R131.15 | R183.24 | |
NETTO BYDRAE | R148.22 | R99.46 | R107.59 | R104.53 | R119.83 | R171.17 | R140.85 | R272.76 | |
% VAN BYDRAE | R148.22 | R99.46 | R107.59 | R104.53 | R119.83 | R171.17 | R140.85 | R272.76 |
BATE-GEBASEERDE FOOIE |
Voordeel & Belegging Konsultasie en Aktuarieel Dienste |
0.54% van die totale bates van die fonds per jaar |
Bedryfskoste | 0.60% van die totale bates van die fonds per jaar |
Die onderstaande planne is beskikbaar vir werknemers wat 'n minimum salaris van R10 000 per maand verdien. (Werkgewer met minder as 40 werknemers):
SALARISPAKKETTE
PLAN | SAL1 | SAL2 | SAL3 | SAL4 | |
BYDRAE | R573.00 | R859.00 | R1,147.00 | R2,867.00 | |
DOODSDEKKING | Dekking | R100,000.00 | R150,000.00 | R200,000.00 | R500,000.00 |
Premie | R65.60 | R98.70 | R131.00 | R328.00 | |
ONGELUKS DOODSDEKKING | Dekking | R50,000.00 | R75,000.00 | R100,000.00 | R250,000.00 |
Premie | R8.00 | R12.10 | R16.10 | R40.25 | |
KAPITALE ONGESKIKTHEID |
Dekking | R100,000.00 | R150,000.00 | R200,000.00 | R500,000.00 |
Premie | R33.40 | R50.00 | R66.70 | R167.00 | |
BEGRAFNISDEKKING |
Dekking | R35,000.00 | R35,000.00 | R35,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R51.50 | R51.50 | R51.50 | R51.50 | |
ADMINISTRASIEKOSTE | Fooi | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 |
BEMARKINGSKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
KOMMUNIKASIEKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
ONAFHANKLIKE ADVISEUR | Fooi* | R32.95 | R49.39 | R65.95 | R164.85 |
MIN TOTALE KOSTE | R213.45 | R283.69 | R353.25 | R773.60 | |
NETTO BYDRAE | R359.55 | R575.31 | R793.75 | R2,093.40 | |
% VAN BYDRAE | 62.75% | 66.97% | 69.20% | 73.02% |
SALARISPAKKETTE effektief Maart 2024
PLAN | SAL1 | SAL2 | SAL3 | SAL4 | |
BYDRAE | R605.00 | R906.00 | R1,210.00 | R3,025.00 | |
DOODSDEKKING | Dekking | R100,000.00 | R150,000.00 | R200,000.00 | R500,000.00 |
Premie | R65.60 | R98.70 | R131.00 | R328.00 | |
ONGELUKS DOODSDEKKING | Dekking | R50,000.00 | R75,000.00 | R100,000.00 | R250,000.00 |
Premie | R8.00 | R12.10 | R16.10 | R40.25 | |
KAPITALE ONGESKIKTHEID |
Dekking | R100,000.00 | R150,000.00 | R200,000.00 | R500,000.00 |
Premie | R33.40 | R50.00 | R66.70 | R167.00 | |
BEGRAFNISDEKKING |
Dekking | R35,000.00 | R35,000.00 | R35,000.00 | R35,000.00 |
Premie | R51.50 | R51.50 | R51.50 | R51.50 | |
ADMINISTRASIEKOSTE | Fooi | R18.00 | R18.00 | R18.00 | R18.00 |
BEMARKINGSKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
KOMMUNIKASIEKOSTE | Fooi | R2.00 | R2.00 | R2.00 | R2.00 |
ONAFHANKLIKE ADVISEUR | Fooi* | R32.95 | R49.39 | R65.95 | R164.85 |
MIN TOTALE KOSTE | R213.45 | R283.69 | R353.25 | R773.60 | |
NETTO BYDRAE | R391.55 | R622.31 | R856.75 | R2,251.40 | |
% VAN BYDRAE | 64.72% | 68.69% | 70.81% | 74.43% |
BATE-GEBASEERDE FOOIE |
Voordeel & Belegging Konsultasie en Aktuarieel Dienste |
0.54% van die totale bates van die fonds per jaar |
Bedryfskoste | 0.60% van die totale bates van die fonds per jaar |
AANPASBARE VOORDEELSTRUKTURE
AANPASBARE VOORDEELSTRUKTURE VIR GROOT WERKGEWERS MET MEER AS 40 WERKNEMERS.

KOSTE AS % VAN LOON | |||
DOOD EN ONGESKIKTHEIDDEKKING | VOORDEEL | ||
OPSIE 1 | 1x JAARLIKSE LOON | 1.05% | |
OPSIE 2 | 2x JAARLIKSE LOON | 2.10% | |
OPSIE 3 | 3x JAARLIKSE LOON | 3.15% | |
OPSIE 4 | 4x JAARLIKSE LOON | 4.20% | |
KOSTE AS % VAN LOON | |||
ONGELUKSVOORDEEL VIR DOOD OF LIGGAAMLIKE VERLIES | VOORDEEL | ||
OPSIE 1 | 1x JAARLIKSE LOON | 0.19% | |
OPSIE 2 | 2x JAARLIKSE LOON | 0.38% | |
OPSIE 3 | 3x JAARLIKSE LOON | 0.56% | |
OPSIE 4 | 4x JAARLIKSE LOON | 0.75% | |
KOSTE AS % VAN LOON | |||
TYDELIKE ONGESKIKTHEIDSVOORDEEL | VOORDEEL | ||
75% VAN PENSIOENGEWENDE LOON | 0.20% | ||
BETALING VIR 6 MAANDE | |||
1 MAAND WAGPERIODE |
TARIEWE VIR 2020/2021
Familie begrafnis voordeel | Voordeel | Koste sonder opbetaalde voordeel | Koste met opbetaalde voordeel |
Werknemer | R13 500 | R19.80 | R21.78 |
Gade | R13 500 | ||
Kind tussen 14 en 21 jaar oud | R13 500 | ||
Kind tussen 7 en 14 Jaar oud | R6 750 | ||
Doodgebore baba tot 7 jaar oud | R3 375 | ||
Familie begrafnis voordeel | Voordeel | Koste sonder opbetaalde voordeel | Koste met opbetaalde voordeel |
Werknemer | R20 000 | R29.70 | R32.67 |
Gade | R20 000 | ||
Kind tussen 14 en 21 jaar oud | R20 000 | ||
Kind tussen 7 en 14 Jaar oud | R10 000 | ||
Doodgebore baba tot 7 jaar oud | R5 000 | ||
Familie begrafnis voordeel | Voordeel | Koste sonder opbetaalde voordeel | Koste met opbetaalde voordeel |
Werknemer | R29 000 | R39.60 | R43.56 |
Gade | R29 000 | ||
Kind tussen 14 en 21 jaar oud | R29 000 | ||
Kind tussen 7 en 14 Jaar oud | R14 500 | ||
Doodgebore baba tot 7 jaar oud | R7 250 | ||
Familie begrafnis voordeel | Voordeel | Koste sonder opbetaalde voordeel | Koste met opbetaalde voordeel |
Werknemer | R35 000 | R49,50 | R54,45 |
Gade | R35 000 | ||
Kind tussen 14 en 21 jaar oud | R35 000 | ||
Kind tussen 7 en 14 Jaar oud | R17 500 | ||
Doodgebore baba tot 7 jaar oud | R8 750 | ||
Familie begrafnis voordeel | Voordeel | Koste sonder opbetaalde voordeel | Koste met opbetaalde voordeel |
Werknemer | R50 000 | R71,50 | R78,65 |
Gade | R50 000 | ||
Kind tussen 14 en 21 jaar oud | R50 000 | ||
Kind tussen 7 en 14 Jaar oud | R25 000 | ||
Doodgebore baba tot 7 jaar oud | R12 500 | ||
Vorms
Vorms.
- Nuwe Werkgewers
- Bestaande Werkgewers
- Benoeming van Begunstigde
- Aftrede and Onttrekkings
- Fonds Doodseis
-
Doodseis, Ongeluksvoordeel: sterfte/verlies van ledemate & Ongeskiktheidsvoordeel
- Vir die nodige vorms epos: support@mecconsult.co.za
Kontak
Kontak Ons
Epos:
support@mecconsult.co.za
Skakel:
Bemarking Konsultant-
Meshack Mavuso: 082 727 2608
Ondersteuning: (012) 845 0001
Voldoeningsvereistes
Voldoeningsvereistes